Afrikaans » Duits   In die taxi


38 [agt en dertig]

In die taxi

-

38 [achtunddreißig]

Im Taxi

38 [agt en dertig]

In die taxi

-

38 [achtunddreißig]

Im Taxi

Klik om die teks te sien:   
AfrikaansDeutsch
Bel asseblief ’n taxi. Ru--- S-- b---- e-- T---.
Hoeveel kos dit na die stasie? Wa- k----- e- b-- z-- B------?
Hoeveel kos dit na die lughawe? Wa- k----- e- b-- z-- F--------?
   
Gaan asseblief reguit vorentoe. Bi--- g--------.
Draai asseblief hier regs. Bi--- h--- n--- r-----.
Draai asseblief links by die hoek. Bi--- d--- a- d-- E--- n--- l----.
   
Ek is haastig. Ic- h--- e- e----.
Ek het tyd. Ic- h--- Z---.
Ry asseblief stadiger. Fa---- S-- b---- l--------.
   
Stop asseblief hier. Ha---- S-- h--- b----.
Wag asseblief ’n oomblik. Wa---- S-- b---- e---- M-----.
Ek is nou-nou terug. Ic- b-- g----- z-----.
   
Gee asseblief vir my ’n kwitansie. Bi--- g---- S-- m-- e--- Q-------.
Ek het nie kleingeld nie. Ic- h--- k--- K--------.
Dis in die haak, hou asseblief die kleingeld. Es s----- s-- d-- R--- i-- f-- S--.
   
Kan u my na hierdie adres neem? Fa---- S-- m--- z- d----- A------.
Kan u my na my hotel neem? Fa---- S-- m--- z- m----- H----.
Kan u my na die strand neem? Fa---- S-- m--- z-- S-----.