Afrikaans » Duits   Winkels


53 [drie en vyftig]

Winkels

-

53 [dreiundfünfzig]

Geschäfte

53 [drie en vyftig]

Winkels

-

53 [dreiundfünfzig]

Geschäfte

Klik om die teks te sien:   
AfrikaansDeutsch
Ons soek ’n sportwinkel. Wi- s----- e-- S------------.
Ons soek ’n slaghuis. Wi- s----- e--- F----------.
Ons soek ’n apteek. Wi- s----- e--- A-------.
   
Ons wil mos ’n sokkerbal koop. Wi- m------ n------ e---- F------ k-----.
Ons wil mos salami koop. Wi- m------ n------ S----- k-----.
Ons wil mos medisyne koop. Wi- m------ n------ M---------- k-----.
   
Ons soek ’n sportwinkel om ’n sokkerbal te koop. Wi- s----- e-- S------------- u- e---- F------ z- k-----.
Ons soek ’n slaghuis om salami te koop. Wi- s----- e--- F----------- u- S----- z- k-----.
Ons soek ’n apteek om medisyne te koop. Wi- s----- e--- A-------- u- M---------- z- k-----.
   
Ons soek ’n juwelier. Ic- s---- e---- J-------.
Ons soek ’n fotowinkel. Ic- s---- e-- F-----------.
Ons soek ’n koekwinkel. Ic- s---- e--- K---------.
   
Ek is mos van plan om ’n ring te koop. Ic- h--- n------ v--- e---- R--- z- k-----.
Ek is mos van plan om ’n rol film te koop. Ic- h--- n------ v--- e---- F--- z- k-----.
Ek is mos van plan om ’n koek te koop. Ic- h--- n------ v--- e--- T---- z- k-----.
   
Ek soek ’n juwelier om ’n ring te koop. Ic- s---- e---- J-------- u- e---- R--- z- k-----.
Ek soek ’n fotowinkel om ’n rol film te koop. Ic- s---- e-- F------------ u- e---- F--- z- k-----.
Ek soek ’n koekwinkel om ’n koek te koop. Ic- s---- e--- K---------- u- e--- T---- z- k-----.