Afrikaans » Duits   Werk


55 [vyf en vyftig]

Werk

-

55 [fünfundfünfzig]

Arbeiten

55 [vyf en vyftig]

Werk

-

55 [fünfundfünfzig]

Arbeiten

Klik om die teks te sien:   
AfrikaansDeutsch
Wat is u van beroep? Wa- m----- S-- b--------?
My man is ’n dokter. Me-- M--- i-- A--- v-- B----.
Ek werk deeltyds as ’n verpleegster. Ic- a------ h------- a-- K---------------.
   
Ons sal binnekort ons pensioen ontvang. Ba-- b------- w-- R----.
Maar die belasting is hoog. Ab-- d-- S------ s--- h---.
En mediese versekering is duur. Un- d-- K------------------ i-- h---.
   
Wat wil jy graag eendag word? Wa- w----- d- e----- w-----?
Ek wil graag ’n ingenieur word. Ic- m----- I-------- w-----.
Ek wil universiteit toe gaan. Ic- w--- a- d-- U---------- s--------.
   
Ek is ’n „intern“. Ic- b-- P---------.
Ek verdien nie veel nie. Ic- v------- n---- v---.
Ek doen my internskap in die buiteland. Ic- m---- e-- P-------- i- A------.
   
Dit is my baas. Da- i-- m--- C---.
Ek het gawe kollegas. Ic- h--- n---- K-------.
Smiddags gaan ons altyd kroeg toe. Mi----- g---- w-- i---- i- d-- K------.
   
Ek is op soek na werk. Ic- s---- e--- S-----.
Ek is al ’n jaar werkloos. Ic- b-- s---- e-- J--- a---------.
Daar is te veel werklose mense in dié land. In d----- L--- g--- e- z- v---- A----------.