Afrikaans » Duits   By die poskantoor


59 [nege en vyftig]

By die poskantoor

-

59 [neunundfünfzig]

Im Postamt

59 [nege en vyftig]

By die poskantoor

-

59 [neunundfünfzig]

Im Postamt

Klik om die teks te sien:   
AfrikaansDeutsch
Waar is die naaste poskantoor? Wo i-- d-- n------ P------?
Is dit ver tot die naaste poskantoor? Is- e- w--- b-- z-- n------- P------?
Waar is die naaste posbus? Wo i-- d-- n------ B----------?
   
Ek het ’n paar seëls nodig. Ic- b------ e-- p--- B----------.
Vir ’n poskaart en ’n brief. Fü- e--- K---- u-- e---- B----.
Hoeveel is die posgeld na Amerika? Wi- t---- i-- d-- P---- n--- A------?
   
Hoe swaar is die pakkie? Wi- s----- i-- d-- P----?
Kan ek dit per lugpos stuur? Ka-- i-- e- p-- L------- s-------?
Hoe lank sal dit neem om daar te kom? Wi- l---- d----- e-- b-- e- a------?
   
Waar kan ek ’n oproep maak? Wo k--- i-- t-----------?
Waar is die naaste telefoonhokkie? Wo i-- d-- n------ T-----------?
Het u telefoonkaarte? Ha--- S-- T------------?
   
Het u ’n telefoonboek? Ha--- S-- e-- T----------?
Ken u die areakode vir Oostenryk? Ke---- S-- d-- V------ v-- Ö---------?
Net ’n oomblik, ek kyk gou. Ei--- A---------- i-- s---- m-- n---.
   
Die lyn is altyd beset. Di- L------ i-- i---- b------.
Watter nommer het u geskakel? We---- N----- h---- S-- g------?
U moet eers die nul druk! Si- m----- z----- d-- N--- w-----!