Afrikaans » Engels UK   Aktiwiteite


13 [dertien]

Aktiwiteite

-

13 [thirteen]

Activities

13 [dertien]

Aktiwiteite

-

13 [thirteen]

Activities

Klik om die teks te sien:   
AfrikaansEnglish UK
Wat doen / maak Martha? Wh-- d--- M----- d-?
Sy werk op kantoor. Sh- w---- a- a- o-----.
Sy werk op ’n rekenaar. Sh- w---- o- t-- c-------.
   
Waar is Martha? Wh--- i- M-----?
In die bioskoop. At t-- c-----.
Sy kyk ’n rolprent. Sh- i- w------- a f---.
   
Wat doen Peter? Wh-- d--- P---- d-?
Hy studeer by die universiteit. He s------ a- t-- u---------.
Hy studeer tale. He s------ l--------.
   
Waar is Peter? Wh--- i- P----?
In die kafee. At t-- c---.
Hy drink koffie. He i- d------- c-----.
   
Waarheen gaan hulle graag? Wh--- d- t--- l--- t- g-?
Na ’n konsert. To a c------.
Hulle luister graag musiek. Th-- l--- t- l----- t- m----.
   
Waarheen gaan hulle nie graag nie? Wh--- d- t--- n-- l--- t- g-?
Na die disko. To t-- d----.
Hulle dans nie graag nie. Th-- d- n-- l--- t- d----.