Afrikaans » Engels UK   In en om die huis


17 [sewentien]

In en om die huis

-

+ 17 [seventeen]

+ Around the house

17 [sewentien]

In en om die huis

-

17 [seventeen]

Around the house

Klik om die teks te sien:   
AfrikaansEnglish UK
Ons huis is hier. Ou- h---- i- h---. +
Bo is die dak. Th- r--- i- o- t--. +
Onder is die kelder. Th- b------- i- b----. +
   
Agter die huis is ’n tuin. Th--- i- a g----- b----- t-- h----. +
Voor die huis is daar nie ’n straat nie. Th--- i- n- s----- i- f---- o- t-- h----. +
Langs die huis is daar bome. Th--- a-- t---- n--- t- t-- h----. +
   
Hier is my woonstel. My a-------- i- h---. +
Hier is die kombuis en die badkamer. Th- k------ a-- b------- a-- h---. +
Daar is die woonkamer en die slaapkamer. Th- l----- r--- a-- b------ a-- t----. +
   
Die voordeur is gesluit. Th- f---- d--- i- c-----. +
Maar die vensters is oop. Bu- t-- w------ a-- o---. +
Dit is warm vandag. It i- h-- t----. +
   
Ons gaan woonkamer toe. We a-- g---- t- t-- l----- r---. +
Daar is ’n rusbank en ’n leunstoel. Th--- i- a s--- a-- a- a------- t----. +
Sit, asseblief! Pl----- s-- d---! +
   
Daar staan my rekenaar. My c------- i- t----. +
Daar staan my hoëtroustel. My s----- i- t----. +
Die televisie is splinternuut. Th- T- s-- i- b---- n--. +
   

Woorde en woordeskat

Elke taal het sy eie woordeskat. Dit bestaan uit ’n seker getal woorde. ’n Woord is ’n onafhanklike taalkundige eenheid. Woorde het altyd ’n duidelike betekenis. Dit onderskei hulle van klanke of lettergrepe. Die getal woorde verskil in elke taal. Engels het byvoorbeeld baie woorde. Dis selfs bekend as die wêreldkampioen in die afdeling woordeskat. Die Engelse taal het blykbaar vandag meer as miljoen woorde. Die Oxford English Dictionary bevat meer as 600 000 woorde. Chinees, Spaans en Russies het heelwat minder. ’n Taal se woordeskat is ook van sy geskiedenis afhanklik. Engels is deur baie ander tale en kulture beïnvloed.

Gevolglik het Engels se woordeskat aansienlik uitgebrei. Maar die Engelse woordeskat word vandag nog al hoe groter. Kenners skat dat 15 nuwe woorde elke dag bygevoeg word. Hulle ontstaan meer uit nuwe media as uit enigiets anders. Wetenskaplike terme word nie hier ingereken nie. Want daar is duisende woorde net in chemiese terminologie. Langer woorde word in byna elke taal minder as korter woorde gebruik. En die meeste sprekers gebruik net ’n paar woorde. Dis hoekom ons tussen aktiewe en passiewe woordeskat kies. Passiewe woordeskat bevat woorde wat ons verstaan. Maar ons gebruik hulle selde of glad nie. Aktiewe woordeskat bevat die woorde wat ons gereeld gebruik. n Paar woorde is genoeg vir eenvoudige gesprekke of tekste. In Engels het jy daarvoor net sowat 400 woorde en 40 werkwoorde nodig. Moet jou dus nie bekommer as jou woordeskat beperk is nie!