Afrikaans » Engels UK   In die kombuis


19 [negentien]

In die kombuis

-

19 [nineteen]

In the kitchen

19 [negentien]

In die kombuis

-

19 [nineteen]

In the kitchen

Klik om die teks te sien:   
AfrikaansEnglish UK
Het jy ’n nuwe kombuis? Do y-- h--- a n-- k------?
Wat wil jy vandag kook? Wh-- d- y-- w--- t- c--- t----?
Kook jy op ’n elektriese of gasstoof? Do y-- c--- o- a- e------- o- a g-- s----?
   
Moet ek die uie sny? Sh--- I c-- t-- o-----?
Moet ek die aartappels skil? Sh--- I p--- t-- p-------?
Moet ek die blaarslaai was? Sh--- I r---- t-- l------?
   
Waar is die glase? Wh--- a-- t-- g------?
Waar is die borde? Wh--- a-- t-- d-----?
Waar is die messegoed? Wh--- i- t-- c------ / s--------- (a-.)?
   
Het jy ’n blikoopmaker? Do y-- h--- a t-- o----- / c-- o----- (a-.)?
Het jy ’n botteloopmaker? Do y-- h--- a b----- o-----?
Het jy ’n kurktrekker? Do y-- h--- a c--------?
   
Kook jy die sop in hierdie pot? Ar- y-- c------ t-- s--- i- t--- p--?
Braai jy die vis in hierdie pan? Ar- y-- f----- t-- f--- i- t--- p--?
Rooster jy die groente op hierdie / dié rooster? Ar- y-- g------- t-- v--------- o- t--- g----?
   
Ek dek die tafel. I a- s------ t-- t----.
Hier is die messe, vurke en lepels. He-- a-- t-- k------ t-- f---- a-- t-- s-----.
Hier is die glase, die borde en die servette. He-- a-- t-- g------- t-- p----- a-- t-- n------.