Afrikaans » Engels UK   Geselsies 2


21 [een en twintig]

Geselsies 2

-

21 [twenty-one]

Small Talk 2

21 [een en twintig]

Geselsies 2

-

21 [twenty-one]

Small Talk 2

Klik om die teks te sien:   
AfrikaansEnglish UK
Waar kom u vandaan? Wh--- d- y-- c--- f---?
Van Basel. Fr-- B----.
Basel is in Switserland. Ba--- i- i- S----------.
   
Mag ek u voorstel aan Meneer Müller? Ma- I i-------- M-. M-----?
Hy is ’n buitelander. He i- a f--------.
Hy praat verskeie tale. He s----- s------ l--------.
   
Is dit u eerste keer hier? Ar- y-- h--- f-- t-- f---- t---?
Nee, ek was laas jaar ook hier. No- I w-- h--- o--- l--- y---.
Maar net vir ’n week. On-- f-- a w---- t-----.
   
Geniet jy jou hier? Ho- d- y-- l--- i- h---?
Baie goed. Die mense is gaaf. A l--. T-- p----- a-- n---.
En ek hou ook van die landskap. An- I l--- t-- s------- t--.
   
Wat is u beroep? Wh-- i- y--- p---------?
Ek is ’n vertaler. I a- a t---------.
Ek vertaal boeke. I t-------- b----.
   
Is u alleen hier? Ar- y-- a---- h---?
Nee, my vrou / my man is ook hier. No- m- w--- / m- h------ i- a--- h---.
En daar is my twee kinders. An- t---- a-- m- t-- c-------.