Afrikaans » Engels UK   Geselsies 3


22 [twee en twintig]

Geselsies 3

-

22 [twenty-two]

Small Talk 3

22 [twee en twintig]

Geselsies 3

-

22 [twenty-two]

Small Talk 3

Klik om die teks te sien:   
AfrikaansEnglish UK
Rook u? Do y-- s----?
Vroër ja. I u--- t-.
Maar ek rook nie meer nie. Bu- I d---- s---- a------.
   
Pla dit u as ek rook? Do-- i- d------ y-- i- I s----?
Nee, glad nie. No- a--------- n--.
Dit pla my nie. It d------ d------ m-.
   
Drink u iets? Wi-- y-- d---- s--------?
’n Brandewyntjie? A b-----?
Nee, liewer ’n bier. No- p--------- a b---.
   
Reis u baie? Do y-- t----- a l--?
Ja, meestal op besigheidreise. Ye-- m----- o- b------- t----.
Maar nou is ons hier met vakansie. Bu- n-- w---- o- h------.
   
Dit is baie warm! It-- s- h--!
Ja, vandag is dit beslis warm. Ye-- t---- i--- r----- h--.
Kom ons gaan balkon toe. Le--- g- t- t-- b------.
   
Daar is môre ’n partytjie hier. Th----- a p---- h--- t-------.
Kom u ook? Ar- y-- a--- c-----?
Ja, ons was ook uitgenooi. Ye-- w---- a--- b--- i------.