Afrikaans » Engels UK   Afspraak


24 [vier en twintig]

Afspraak

-

24 [twenty-four]

Appointment

24 [vier en twintig]

Afspraak

-

24 [twenty-four]

Appointment

Klik om die teks te sien:   
AfrikaansEnglish UK
Het jy die bus verpas? Di- y-- m--- t-- b--?
Ek het ’n halfuur (lank) vir jou gewag. I w----- f-- y-- f-- h--- a- h---.
Het jy nie ’n selfoon by jou nie? Do--- y-- h--- a m----- / c--- p---- (a-.) w--- y--?
   
Wees volgende keer betyds! Be p------- n--- t---!
Neem volgende keer ’n taxi! Ta-- a t--- n--- t---!
Neem volgende keer ’n sambreel saam! Ta-- a- u------- w--- y-- n--- t---!
   
Ek het môre af. I h--- t-- d-- o-- t-------.
Ontmoet ons mekaar môre? Sh--- w- m--- t-------?
Ek is jammer, môre pas my nie. I’- s----- I c---- m--- i- t-------.
   
Het jy planne vir die naweek? Do y-- a------ h--- p---- f-- t--- w------?
Of het jy reeds ’n afspraak? Or d- y-- a------ h--- a- a----------?
Ek stel voor ons ontmoet mekaar die naweek. I s------ t--- w- m--- o- t-- w------.
   
Sal ons ’n piekniek hou? Sh--- w- h--- a p-----?
Sal ons strand toe gaan? Sh--- w- g- t- t-- b----?
Sal ons na die berge toe gaan? Sh--- w- g- t- t-- m--------?
   
Ek kom haal jou by die kantoor. I w--- p--- y-- u- a- t-- o-----.
Ek kom haal jou by die huis. I w--- p--- y-- u- a- h---.
Ek kom haal jou by die bushalte. I w--- p--- y-- u- a- t-- b-- s---.