Afrikaans » Engels UK   In die natuur


26 [ses en twintig]

In die natuur

-

26 [twenty-six]

In nature

26 [ses en twintig]

In die natuur

-

26 [twenty-six]

In nature

Klik om die teks te sien:   
AfrikaansEnglish UK
Sien jy die toring daar anderkant? Do y-- s-- t-- t---- t----?
Sien jy die berg daar anderkant? Do y-- s-- t-- m------- t----?
Sien jy die dorp daar anderkant? Do y-- s-- t-- v------ t----?
   
Sien jy die rivier daar anderkant? Do y-- s-- t-- r---- t----?
Sien jy die brug daar anderkant? Do y-- s-- t-- b----- t----?
Sien jy die meer daar anderkant? Do y-- s-- t-- l--- t----?
   
Ek hou van daardie voël. I l--- t--- b---.
Ek hou van daardie boom. I l--- t--- t---.
Ek hou van hierdie klip. I l--- t--- s----.
   
Ek hou van daardie parkie. I l--- t--- p---.
Ek hou van daardie tuin. I l--- t--- g-----.
Ek hou van hierdie blom. I l--- t--- f-----.
   
Dit is vir my mooi. I f--- t--- p-----.
Dit is vir my interessant. I f--- t--- i----------.
Dit is vir my pragtig. I f--- t--- g-------.
   
Dit is vir my lelik. I f--- t--- u---.
Dit is vir my vervelig. I f--- t--- b-----.
Dit is vir my verskriklik. I f--- t--- t-------.