Afrikaans » Engels UK   In die hotel – aankoms


27 [sewe en twintig]

In die hotel – aankoms

-

27 [twenty-seven]

In the hotel – Arrival

27 [sewe en twintig]

In die hotel – aankoms

-

27 [twenty-seven]

In the hotel – Arrival

Klik om die teks te sien:   
AfrikaansEnglish UK
Het u vir my ’n kamer? Do y-- h--- a v----- r---?
Ek het ’n kamer bespreek. I h--- b----- a r---.
My naam is Müller. My n--- i- M-----.
   
Ek soek ’n enkelkamer. I n--- a s----- r---.
Ek soek ’n dubbelkamer. I n--- a d----- r---.
Hoeveel kos die kamer per nag? Wh-- d--- t-- r--- c--- p-- n----?
   
Ek wil graag ’n kamer met ’n bad hê. I w---- l--- a r--- w--- a b-------.
Ek wil graag ’n kamer met ’n stort hê. I w---- l--- a r--- w--- a s-----.
Kan ek die kamer besigtig? Ca- I s-- t-- r---?
   
Is daar ’n motorhuis hier? Is t---- a g----- h---?
Is daar ’n kluis hier? Is t---- a s--- h---?
Is daar ’n faks hier? Is t---- a f-- m------ h---?
   
Goed, ek neem die kamer. Fi--- I--- t--- t-- r---.
Hier is die sleutels. He-- a-- t-- `-----.
Hier is my bagasie. He-- i- m- l------.
   
Hoe laat is ontbyt? Wh-- t--- d- y-- s---- b--------?
Hoe laat is middagete? Wh-- t--- d- y-- s---- l----?
Hoe laat is aandete? Wh-- t--- d- y-- s---- d-----?