Afrikaans » Engels UK   In die restaurant 1


29 [nege en twintig]

In die restaurant 1

-

29 [twenty-nine]

At the restaurant 1

29 [nege en twintig]

In die restaurant 1

-

29 [twenty-nine]

At the restaurant 1

Klik om die teks te sien:   
AfrikaansEnglish UK
Is die tafel oop? Is t--- t---- t----?
Ek wil graag die spyskaart hê asseblief. I w---- l--- t-- m---- p-----.
Wat kan u aanbeveel? Wh-- w---- y-- r--------?
   
Ek wil graag ’n bier hê. I’- l--- a b---.
Ek wil graag ’n mineraalwater hê. I’- l--- a m------ w----.
Ek wil graag ’n lemoensap hê. I’- l--- a- o----- j----.
   
Ek wil graag ’n koffie hê. I’- l--- a c-----.
Ek wil graag ’n koffie met melk hê. I’- l--- a c----- w--- m---.
Met suiker, asseblief. Wi-- s----- p-----.
   
Ek wil graag tee hê. I’- l--- a t--.
Ek wil graag tee met suurlemoen hê. I’- l--- a t-- w--- l----.
Ek wil graag tee met melk hê. I’- l--- a t-- w--- m---.
   
Het jy sigarette? Do y-- h--- c---------?
Het jy ’n asbak? Do y-- h--- a- a------?
Het jy ’n aansteker? Do y-- h--- a l----?
   
Ek kort ’n vurk. I’- m------ a f---.
Ek kort ’n mes. I’- m------ a k----.
Ek kort ’n lepel. I’- m------ a s----.