Afrikaans » Engels UK   In die restaurant 2


30 [dertig]

In die restaurant 2

-

30 [thirty]

At the restaurant 2

30 [dertig]

In die restaurant 2

-

30 [thirty]

At the restaurant 2

Klik om die teks te sien:   
AfrikaansEnglish UK
’n appelsap, asseblief. An a---- j----- p-----.
’n limonade, asseblief. A l-------- p-----.
’n tamatiesap, asseblief. A t----- j----- p-----.
   
Ek wil graag ’n glas rooiwyn hê. I’- l--- a g---- o- r-- w---.
Ek wil graag ’n glas witwyn hê. I’- l--- a g---- o- w---- w---.
Ek wil graag ’n bottel sjampanje hê. I’- l--- a b----- o- c--------.
   
Hou jy van vis? Do y-- l--- f---?
Hou jy van beesvleis? Do y-- l--- b---?
Hou jy van varkvleis? Do y-- l--- p---?
   
Ek wil graag iets sonder vleis hê. I’- l--- s-------- w------ m---.
Ek wil graag ’n groentebord hê. I’- l--- s--- m---- v---------.
Ek wil graag iets hê wat nie lank gaan vat nie. I’- l--- s-------- t--- w---- t--- m--- t---.
   
Soek u rys daarby? Wo--- y-- l--- t--- w--- r---?
Soek u pasta daarby? Wo--- y-- l--- t--- w--- p----?
Soek u aartappels daarby? Wo--- y-- l--- t--- w--- p-------?
   
Dit smaak sleg. Th-- d------ t---- g---.
Die kos is koud. Th- f--- i- c---.
Ek het dit nie bestel nie. I d----- o---- t---.