Afrikaans » Engels UK   By die stasie


33 [drie en dertig]

By die stasie

-

+ 33 [thirty-three]

+ At the train station

33 [drie en dertig]

By die stasie

-

33 [thirty-three]

At the train station

Klik om die teks te sien:   
AfrikaansEnglish UK
Wanneer is die volgende trein na Berlyn? Wh-- i- t-- n--- t---- t- B-----? +
Wanneer is die volgende trein na Parys? Wh-- i- t-- n--- t---- t- P----? +
Wanneer is die volgende trein na Londen? Wh-- i- t-- n--- t---- t- L-----? +
   
Hoe laat vertrek die trein na Warskou? Wh-- d--- t-- t---- f-- W----- l----? +
Hoe laat vertrek die trein na Stockholm? Wh-- d--- t-- t---- f-- S-------- l----? +
Hoe laat vertrek die trein na Boedapest? Wh-- d--- t-- t---- f-- B------- l----? +
   
Ek wil graag ’n kaartjie na Madrid hê. I’- l--- a t----- t- M-----. +
Ek wil graag ’n kaartjie na Praag hê. I’- l--- a t----- t- P-----. +
Ek wil graag ’n kaartjie na Bern hê. I’- l--- a t----- t- B---. +
   
Wanneer kom die trein in Wene aan? Wh-- d--- t-- t---- a----- i- V-----? +
Wanneer kom die trein in Moskou aan? Wh-- d--- t-- t---- a----- i- M-----? +
Wanneer kom die trein in Amsterdam aan? Wh-- d--- t-- t---- a----- i- A--------? +
   
Moet ek oorklim? Do I h--- t- c----- t-----? +
Vanaf watter perron vertrek die trein? Fr-- w---- p------- d--- t-- t---- l----? +
Het die trein slaapwaens? Do-- t-- t---- h--- s-------? +
   
Ek wil graag ’n eenrigtingkaartjie na Brussel hê. I’- l--- a o------ t----- t- B-------. +
Ek wil graag ’n retoerkaartjie na Kopenhagen hê. I’- l--- a r----- t----- t- C---------. +
Hoeveel kos ’n plek in die slaapwa? Wh-- d--- a b---- i- t-- s------ c---? +
   

Taalverandering

Die wêreld waarin ons leef, verander elke dag. Gevolglik kan ons taal nooit stagneer nie. Dit bly saam met ons ontwikkel en is daarom dinamies. Dié verandering kan alle gebiede van taal beïnvloed. Dit kan met ander woorde op verskeie aspekte van toepassing wees. Fonologiese verandering beïnvloed ’n taal se klank. Semantiese veranderings wysig die betekenis van woorde. Leksikale verandering behels die wysiging van woordeskat. Grammatikale veranderings wysig grammatikale strukture. Daar is ’n verskeidenheid redes vir taalkundige verandering. Dis dikwels ekonomiese redes. Sprekers of skrywers wil tyd of moeite spaar. Daarom vereenvoudig hulle hul spraak.

Innovering kan ook taalverandering bevorder. Dit is byvoorbeeld die geval wanneer nuwe dinge uitgevind word. Dié dinge het name nodig, daarom verskyn nuwe woorde. Die meeste taalveranderinge is nie beplan nie. Dis ’n natuurlike proses en gebeur dikwels outomaties. Maar sprekers kan ook hul taal heel bewustelik afwissel. Hulle doen dit wanneer hulle ’n bepaalde effek wil bereik. Die invloed van uitheemse tale bevorder ook taalverandering. Met globalisering is dit besonder opvallend. Die Engelse taal het ’n groter invloed op ander tale as enige ander. Jy sal Engelse woorde in byna elke ander taal vind. Hulle word anglisismes genoem. Taalverandering word al sedert antieke tye gekritiseer of gevrees. Taalverandering is terselfdertyd ’n positiewe teken. Want dit bewys: ons taal leef – nes ons!