Afrikaans » Engels UK   By die lughawe


35 [vyf en dertig]

By die lughawe

-

35 [thirty-five]

At the airport

35 [vyf en dertig]

By die lughawe

-

35 [thirty-five]

At the airport

Klik om die teks te sien:   
AfrikaansEnglish UK
Ek wil graag ’n vlug na Athene bespreek. I’- l--- t- b--- a f----- t- A-----.
Is dit ’n direkte vlug? Is i- a d----- f-----?
By ’n venster, nie-rook, asseblief. A w----- s---- n----------- p-----.
   
Ek wil graag my bespreking bevestig. I w---- l--- t- c------ m- r----------.
Ek wil graag my bespreking kanselleer. I w---- l--- t- c----- m- r----------.
Ek wil graag my bespreking verander. I w---- l--- t- c----- m- r----------.
   
Wanneer is die volgende vlug na Rome? Wh-- i- t-- n--- f----- t- R---?
Is daar nog twee sitplekke beskikbaar? Ar- t---- t-- s---- a--------?
Nee, ons het nog net een sitplek beskikbaar. No- w- h--- o--- o-- s--- a--------.
   
Wanneer land ons? Wh-- d- w- l---?
Wanneer is ons daar? Wh-- w--- w- b- t----?
Wanneer is daar ’n bus na die middestad? Wh-- d--- a b-- g- t- t-- c--- c----- / c----- (a-.)?
   
Is dit u koffer / tas? Is t--- y--- s-------?
Is dit u sak? Is t--- y--- b--?
Is dit u bagasie? Is t--- y--- l------?
   
Hoeveel bagasie mag ek saamneem? Ho- m--- l------ c-- I t---?
Twintig kilos. Tw---- k----.
Wat? Net twintig kilos? Wh--? O--- t----- k----?