Afrikaans » Engels UK   Openbare vervoer


36 [ses en dertig]

Openbare vervoer

-

36 [thirty-six]

Public transportation

36 [ses en dertig]

Openbare vervoer

-

36 [thirty-six]

Public transportation

Klik om die teks te sien:   
AfrikaansEnglish UK
Waar is die bushalte? Wh--- i- t-- b-- s---?
Watter bus gaan na die middestad? Wh--- b-- g--- t- t-- c--- c----- / c----- (a-.)?
Watter bus moet ek neem? Wh--- b-- d- I h--- t- t---?
   
Moet ek oorklim? Do I h--- t- c-----?
Waar moet ek oorklim? Wh--- d- I h--- t- c-----?
Hoeveel kos ’n kaartjie? Ho- m--- d--- a t----- c---?
   
Hoeveel haltes is daar voor die middestad? Ho- m--- s---- a-- t---- b----- d------- / t-- c--- c-----?
U moet hier uitklim. Yo- h--- t- g-- o-- h---.
U moet agter uitklim. Yo- h--- t- g-- o-- a- t-- b---.
   
Die volgende trein kom oor 5 minute. Th- n--- t---- i- i- 5 m------.
Die volgende trem kom oor 10 minute. Th- n--- t--- i- i- 10 m------.
Die volgende bus kom oor 15 minute. Th- n--- b-- i- i- 15 m------.
   
Wanneer is die laaste moltrein? Wh-- i- t-- l--- t----?
Wanneer is die laaste trem? Wh-- i- t-- l--- t---?
Wanneer is die laaste bus? Wh-- i- t-- l--- b--?
   
Het u ’n kaartjie? Do y-- h--- a t-----?
’n Kaartjie? – Nee, ek het nie ’n kaartjie nie. A t-----? – N-- I d---- h--- o--.
Dan moet u ’n boete betaal. Th-- y-- h--- t- p-- a f---.