Afrikaans » Engels UK   In die taxi


38 [agt en dertig]

In die taxi

-

38 [thirty-eight]

In the taxi

38 [agt en dertig]

In die taxi

-

38 [thirty-eight]

In the taxi

Klik om die teks te sien:   
AfrikaansEnglish UK
Bel asseblief ’n taxi. Pl---- c--- a t---.
Hoeveel kos dit na die stasie? Wh-- d--- i- c--- t- g- t- t-- s------?
Hoeveel kos dit na die lughawe? Wh-- d--- i- c--- t- g- t- t-- a------?
   
Gaan asseblief reguit vorentoe. Pl---- g- s------- a----.
Draai asseblief hier regs. Pl---- t--- r---- h---.
Draai asseblief links by die hoek. Pl---- t--- l--- a- t-- c-----.
   
Ek is haastig. I’- i- a h----.
Ek het tyd. I h--- t---.
Ry asseblief stadiger. Pl---- d---- s-----.
   
Stop asseblief hier. Pl---- s--- h---.
Wag asseblief ’n oomblik. Pl---- w--- a m-----.
Ek is nou-nou terug. I’-- b- b--- i----------.
   
Gee asseblief vir my ’n kwitansie. Pl---- g--- m- a r------.
Ek het nie kleingeld nie. I h--- n- c-----.
Dis in die haak, hou asseblief die kleingeld. Th-- i- o---- p----- k--- t-- c-----.
   
Kan u my na hierdie adres neem? Dr--- m- t- t--- a------.
Kan u my na my hotel neem? Dr--- m- t- m- h----.
Kan u my na die strand neem? Dr--- m- t- t-- b----.