Afrikaans » Engels UK   Saans uitgaan


44 [vier en veertig]

Saans uitgaan

-

44 [forty-four]

Going out in the evening

44 [vier en veertig]

Saans uitgaan

-

44 [forty-four]

Going out in the evening

Klik om die teks te sien:   
AfrikaansEnglish UK
Is daar ’n disko hier? Is t---- a d---- h---?
Is daar ’n nagklub hier? Is t---- a n-------- h---?
Is daar ’n kroeg hier? Is t---- a p-- h---?
   
Wat speel vanaand in die teater? Wh---- p------ a- t-- t------ / t------ (a-.) t--- e------?
Wat draai vanaand in die bioskoop? Wh---- p------ a- t-- c----- / m----- (a-.) t--- e------?
Wat’s vanaand op die televisie (tv)? Wh---- o- T- t--- e------?
   
Is daar nog kaartjies beskikbaar vir die teater? Ar- t------ f-- t-- t------ / t------ (a-.) s---- a--------?
Is daar nog kaartjies beskikbaar vir die bioskoop? Ar- t------ f-- t-- c----- / m----- (a-.) s---- a--------?
Is daar nog kaartjies beskikbaar vir die sokker? Ar- t------ f-- t-- f------- / s----- a-. g--- s---- a--------?
   
Ek wil graag heel agter sit. I w--- t- s-- i- t-- b---.
Ek wil graag iewers in die middel sit. I w--- t- s-- s-------- i- t-- m-----.
Ek wil graag heel voor sit. I w--- t- s-- a- t-- f----.
   
Kan u iets aanbeveel? Co--- y-- r-------- s--------?
Wanneer begin die vertoning? Wh-- d--- t-- s--- b----?
Kan u vir my ’n kaartjie kry? Ca- y-- g-- m- a t-----?
   
Is daar ’n gholfbaan in die nabyheid? Is t---- a g--- c----- n-----?
Is daar ’n tennisbaan in die nabyheid? Is t---- a t----- c---- n-----?
Is daar ’n binnenshuise swembad in die nabyheid? Is t---- a- i----- s------- p--- n-----?