Afrikaans » Engels UK   In die bioskoop


45 [vyf en veertig]

In die bioskoop

-

45 [forty-five]

At the cinema

45 [vyf en veertig]

In die bioskoop

-

45 [forty-five]

At the cinema

Klik om die teks te sien:   
AfrikaansEnglish UK
Ons wil bioskoop toe gaan. We w--- t- g- t- t-- c-----.
Vandag draai daar ’n goeie rolprent. A g--- f--- i- p------ t----.
Die rolprent is splinternuut. Th- f--- i- b---- n--.
   
Waar is die betaalpunt? Wh--- i- t-- c--- r-------?
Is daar nog sitplekke beskikbaar? Ar- s---- s---- a--------?
Hoeveel kos die kaartjies? Ho- m--- a-- t-- a-------- t------?
   
Wanneer begin die vertoning? Wh-- d--- t-- s--- b----?
Hoe lank duur die film? Ho- l--- i- t-- f---?
Kan mens kaartjies bespreek? Ca- o-- r------ t------?
   
Ek wil graag agter sit. I w--- t- s-- a- t-- b---.
Ek wil graag voor sit. I w--- t- s-- a- t-- f----.
Ek wil graag in die middel sit. I w--- t- s-- i- t-- m-----.
   
Die rolprent was spannend / opwindend. Th- f--- w-- e-------.
Die rolprent was nie vervelig nie. Th- f--- w-- n-- b-----.
Maar die boek waarop die rolprent gebasseer was, is beter. Bu- t-- b--- o- w---- t-- f--- w-- b---- w-- b-----.
   
Hoe was die musiek? Ho- w-- t-- m----?
Wie was die akteurs? Ho- w--- t-- a-----?
Was daar Engelse onderskrifte? We-- t---- E------ s--------?