Afrikaans » Engels UK   In die disko


46 [ses en veertig]

In die disko

-

46 [forty-six]

In the discotheque

46 [ses en veertig]

In die disko

-

46 [forty-six]

In the discotheque

Klik om die teks te sien:   
AfrikaansEnglish UK
Is die stoel oop? Is t--- s--- t----?
Mag ek hier sit? Ma- I s-- w--- y--?
Graag. Su--.
   
Wat dink u van die musiek? Ho- d- y-- l--- t-- m----?
’n Bietjie te hard. A l----- t-- l---.
Maar die groep speel heel goed. Bu- t-- b--- p---- v--- w---.
   
Kom u gereeld hiernatoe? Do y-- c--- h--- o----?
Nee, dit is die eerste keer. No- t--- i- t-- f---- t---.
Ek was nog nooit tevore hier nie. I’-- n---- b--- h--- b-----.
   
Dans u? Wo--- y-- l--- t- d----?
Miskien later. Ma--- l----.
Ek kan nie so goed dans nie. I c---- d---- v--- w---.
   
Dit is heel maklik. It-- v--- e---.
Ek sal u wys. I’-- s--- y--.
Nee, liewer ’n ander keer. No- m---- s--- o---- t---.
   
Wag u vir iemand? Ar- y-- w------ f-- s------?
Ja, vir my kêrel. Ye-- f-- m- b--------.
Daar kom hy nou! Th--- h- i-!