Afrikaans » Engels UK   Reisvoorbereiding


47 [sewe en veertig]

Reisvoorbereiding

-

47 [forty-seven]

Preparing a trip

47 [sewe en veertig]

Reisvoorbereiding

-

47 [forty-seven]

Preparing a trip

Klik om die teks te sien:   
AfrikaansEnglish UK
Jy moet ons koffers pak! Yo- h--- t- p--- o-- s-------!
Jy mag niks vergeet nie! Do--- f----- a-------!
Jy het ’n groot koffer nodig! Yo- n--- a b-- s-------!
   
Moenie die paspoort vergeet nie! Do--- f----- y--- p-------!
Moenie die vliegtuigkaartjie vergeet nie! Do--- f----- y--- t-----!
Moenie die reisigerstjeks vergeet nie! Do--- f----- y--- t---------- c------ / t--------- c----- (a-.)!
   
Neem sonbrandroom saam. Ta-- s--- s----- l----- w--- y--.
Neem jou sonbril saam. Ta-- t-- s---------- w--- y--.
Neem jou sonhoed saam. Ta-- t-- s-- h-- w--- y--.
   
Wil jy ’n padkaart saamneem? Do y-- w--- t- t--- a r--- m--?
Wil jy ’n reisgids saamneem? Do y-- w--- t- t--- a t----- g----?
Wil jy ’n sambreel saamneem? Do y-- w--- t- t--- a- u-------?
   
Hou die broeke, die hemde en die sokkies in gedagte. Re------ t- t--- p----- s----- a-- s----.
Hou die dasse, die gordels en die sportbaadjies in gedagte. Re------ t- t--- t---- b---- a-- s----- j------.
Hou die slaapklere, die naghemde en die T-hemde in gedagte. Re------ t- t--- p------- n--------- a-- t-------.
   
Jy het skoene, sandale en stewels nodig. Yo- n--- s----- s------ a-- b----.
Jy het sakdoeke, seep en ’n naelskêr nodig. Yo- n--- h------------- s--- a-- a n--- c------.
Jy het ’n kam, tandeborsel en tandepasta nodig. Yo- n--- a c---- a t--------- a-- t---------.