Afrikaans » Engels UK   Vakansieaktiwiteite


48 [agt en veertig]

Vakansieaktiwiteite

-

48 [forty-eight]

Vacation activities

48 [agt en veertig]

Vakansieaktiwiteite

-

48 [forty-eight]

Vacation activities

Klik om die teks te sien:   
AfrikaansEnglish UK
Is die strand skoon? Is t-- b---- c----?
Kan mens daar swem? Ca- o-- s--- t----?
Is dit nie gevaarlik om daar te swem nie? Is--- i- d-------- t- s--- t----?
   
Kan mens hier ’n sonsambreel huur? Ca- o-- r--- a s-- u------- / p------ h---?
Kan mens hier ’n lêstoel huur? Ca- o-- r--- a d--- c---- h---?
Kan mens hier ’n boot huur? Ca- o-- r--- a b--- h---?
   
Ek sou graag wou branderry. I w---- l--- t- s---.
Ek sou graag wou duik. I w---- l--- t- d---.
Ek sou graag wou waterski. I w---- l--- t- w---- s--.
   
Kan mens ’n branderplank huur? Ca- o-- r--- a s--------?
Kan mens duiktoerusting huur? Ca- o-- r--- d----- e--------?
Kan mens waterski’s huur? Ca- o-- r--- w---- s---?
   
Ek is net ’n beginner. I’- o--- a b-------.
Ek is middelmatig goed. I’- m--------- g---.
Ek is taamlik goed. I’- p----- g--- a- i-.
   
Waar is die skihyser? Wh--- i- t-- s-- l---?
Het jy dan ski’s by jou? Do y-- h--- s---?
Het jy dan skistewels by jou? Do y-- h--- s-- b----?