Afrikaans » Engels UK   By die swembad


50 [vyftig]

By die swembad

-

50 [fifty]

In the swimming pool

50 [vyftig]

By die swembad

-

50 [fifty]

In the swimming pool

Klik om die teks te sien:   
AfrikaansEnglish UK
Dit is warm vandag. It i- h-- t----.
Gaan ons swembad toe? Sh--- w- g- t- t-- s------- p---?
Het jy lus om te gaan swem? Do y-- f--- l--- s-------?
   
Het jy ’n handdoek? Do y-- h--- a t----?
Het jy ’n swembroek? Do y-- h--- s------- t-----?
Het jy ’n baaikostuum? Do y-- h--- a b------ s---?
   
Kan jy swem? Ca- y-- s---?
Kan jy duik? Ca- y-- d---?
Kan jy in die water spring? Ca- y-- j--- i- t-- w----?
   
Waar is die stort? Wh--- i- t-- s-----?
Waar is die kleedkamers? Wh--- i- t-- c------- r---?
Waar is die swembril? Wh--- a-- t-- s------- g------?
   
Is die water diep? Is t-- w---- d---?
Is die water skoon? Is t-- w---- c----?
Is die water warm? Is t-- w---- w---?
   
Ek kry koud. I a- f-------.
Die water is te koud. Th- w---- i- t-- c---.
Ek klim nou uit die water. I a- g------ o-- o- t-- w---- n--.