Afrikaans » Engels UK   Boodskappe dra


51 [een en vyftig]

Boodskappe dra

-

51 [fifty-one]

Running errands

51 [een en vyftig]

Boodskappe dra

-

51 [fifty-one]

Running errands

Klik om die teks te sien:   
AfrikaansEnglish UK
Ek wil na die biblioteek toe gaan. I w--- t- g- t- t-- l------.
Ek wil na die boekwinkel toe gaan. I w--- t- g- t- t-- b--------.
Ek wil na die kiosk toe gaan. I w--- t- g- t- t-- n-------- s----.
   
Ek wil ’n boek leen. I w--- t- b----- a b---.
Ek wil ’n boek koop. I w--- t- b-- a b---.
Ek wil ’n koerant koop. I w--- t- b-- a n--------.
   
Ek wil na die biblioteek toe gaan om ’n boek te leen. I w--- t- g- t- t-- l------ t- b----- a b---.
Ek wil na die boekwinkel toe gaan om ’n boek te koop. I w--- t- g- t- t-- b-------- t- b-- a b---.
Ek wil na die kiosk toe gaan om ’n koerant te koop. I w--- t- g- t- t-- k---- / n-------- s---- t- b-- a n--------.
   
Ek wil na die oogkundige toe gaan. I w--- t- g- t- t-- o-------.
Ek wil na die supermark toe gaan. I w--- t- g- t- t-- s----------.
Ek wil na die bakker toe gaan. I w--- t- g- t- t-- b-----.
   
Ek wil ’n bril koop. I w--- t- b-- s--- g------.
Ek wil vrugte en groente koop. I w--- t- b-- f---- a-- v---------.
Ek wil rolletjies en brood koop. I w--- t- b-- r---- a-- b----.
   
Ek wil na die oogkundige toe gaan om ’n bril te koop. I w--- t- g- t- t-- o------- t- b-- g------.
Ek wil na die supermark toe gaan om vrugte en groente te koop. I w--- t- g- t- t-- s---------- t- b-- f---- a-- v---------.
Ek wil na die bakker toe gaan om rolletjies en brood te koop. I w--- t- g- t- t-- b---- t- b-- r---- a-- b----.