Afrikaans » Engels UK   In die afdelingswinkel


52 [twee en vyftig]

In die afdelingswinkel

-

52 [fifty-two]

In the department store

52 [twee en vyftig]

In die afdelingswinkel

-

52 [fifty-two]

In the department store

Klik om die teks te sien:   
AfrikaansEnglish UK
Gaan ons na die afdelingswinkel toe? Sh--- w- g- t- t-- d--------- s----?
Ek moet gaan inkopies doen. I h--- t- g- s-------.
Ek wil baie inkopies koop. I w--- t- d- a l-- o- s-------.
   
Waar is die kantoorbenodighede? Wh--- a-- t-- o----- s-------?
Ek het koeverte en briefpapier nodig. I n--- e-------- a-- s---------.
Ek het balpuntpenne en koki penne nodig. I n--- p--- a-- m------.
   
Waar is die meubels? Wh--- i- t-- f--------?
Ek het ’n kas en ’n laaikas nodig. I n--- a c------- a-- a c---- o- d------.
Ek het ’n lessenaar en ’n boekrak nodig. I n--- a d--- a-- a b--------.
   
Waar is die speelgoed? Wh--- a-- t-- t---?
Ek het ’n pop en teddiebeer nodig. I n--- a d--- a-- a t---- b---.
Ek het ’n sokkerbal en ’n skaakstel nodig. I n--- a f------- a-- a c---- b----.
   
Waar is die gereedskap? Wh--- a-- t-- t----?
Ek het ’n hammer en ’n tang nodig. I n--- a h----- a-- a p--- o- p-----.
Ek het ’n boor en ’n skroewedraaier nodig. I n--- a d---- a-- a s----------.
   
Waar is die juweliersware? Wh--- i- t-- j-------- / j------ (a-.) d---------?
Ek het ’n halssnoer en ’n armband nodig. I n--- a c---- a-- a b-------.
Ek het ’n ring en oorbelle nodig. I n--- a r--- a-- e-------.