Afrikaans » Engels UK   Inkopies


54 [vier en vyftig]

Inkopies

-

54 [fifty-four]

Shopping

54 [vier en vyftig]

Inkopies

-

54 [fifty-four]

Shopping

Klik om die teks te sien:   
AfrikaansEnglish UK
Ek wil ’n geskenk koop. I w--- t- b-- a p------.
Maar nie te duur nie. Bu- n------ t-- e--------.
Miskien ’n handsak? Ma--- a h------?
   
Watter kleur soek u? Wh--- c---- w---- y-- l---?
Swart, bruin of wit? Bl---- b---- o- w----?
’n Grote of ’n kleintjie? A l---- o-- o- a s---- o--?
   
Mag ek die een sien asseblief? Ma- I s-- t--- o--- p-----?
Is dit van leer gemaak? Is i- m--- o- l------?
Of is dit van plastiek? Or i- i- m--- o- p------?
   
Van leer, natuurlik. Of l------- o- c-----.
Dit is besonderse goeie kwaliteit. Th-- i- v--- g--- q------.
En die handsak is werklik billik. An- t-- b-- i- r----- v--- r---------.
   
Ek hou daarvan. I l--- i-.
Ek sal dit neem. I’-- t--- i-.
Kan ek dit omruil indien nodig? Ca- I e------- i- i- n-----?
   
Vanselfsprekend. Of c-----.
Ons sal dit as ’n geskenk toedraai. We--- g--- w--- i-.
Daar anderkant is die kassier. Th- c------ i- o--- t----.