Afrikaans » Engels UK   Werk


55 [vyf en vyftig]

Werk

-

55 [fifty-five]

Working

55 [vyf en vyftig]

Werk

-

55 [fifty-five]

Working

Klik om die teks te sien:   
AfrikaansEnglish UK
Wat is u van beroep? Wh-- d- y-- d- f-- a l-----?
My man is ’n dokter. My h------ i- a d-----.
Ek werk deeltyds as ’n verpleegster. I w--- a- a n---- p--------.
   
Ons sal binnekort ons pensioen ontvang. We w--- s--- r------ o-- p------.
Maar die belasting is hoog. Bu- t---- a-- h---.
En mediese versekering is duur. An- h----- i-------- i- e--------.
   
Wat wil jy graag eendag word? Wh-- w---- y-- l--- t- b----- s--- d--?
Ek wil graag ’n ingenieur word. I w---- l--- t- b----- a- e-------.
Ek wil universiteit toe gaan. I w--- t- g- t- c------.
   
Ek is ’n „intern“. I a- a- i-----.
Ek verdien nie veel nie. I d- n-- e--- m---.
Ek doen my internskap in die buiteland. I a- d---- a- i--------- a-----.
   
Dit is my baas. Th-- i- m- b---.
Ek het gawe kollegas. I h--- n--- c---------.
Smiddags gaan ons altyd kroeg toe. We a----- g- t- t-- c-------- a- n---.
   
Ek is op soek na werk. I a- l------ f-- a j--.
Ek is al ’n jaar werkloos. I h--- a------ b--- u--------- f-- a y---.
Daar is te veel werklose mense in dié land. Th--- a-- t-- m--- u--------- p----- i- t--- c------.