Afrikaans » Engels UK   By die dokter


57 [sewe en vyftig]

By die dokter

-

57 [fifty-seven]

At the doctor

57 [sewe en vyftig]

By die dokter

-

57 [fifty-seven]

At the doctor

Klik om die teks te sien:   
AfrikaansEnglish UK
Ek het ’n afspraak by die dokter. I h--- a d------- a----------.
Ek het die afspraak om tien uur. I h--- t-- a---------- a- t-- o------.
Wat is u naam? Wh-- i- y--- n---?
   
Kry vir u solank ’n sitplek in die wagkamer. Pl---- t--- a s--- i- t-- w------ r---.
Die dokter kom binnekort. Th- d----- i- o- h-- w--.
Waar is u verseker? Wh-- i-------- c------ d- y-- b----- t-?
   
Wat kan ek vir u doen? Wh-- c-- I d- f-- y--?
Het u pyn? Do y-- h--- a-- p---?
Waar is dit seer? Wh--- d--- i- h---?
   
Ek het altyd rugpyn. I a----- h--- b--- p---.
Ek het dikwels hoofpyn. I o---- h--- h--------.
Ek het soms maagpyn. I s-------- h--- s------ a----.
   
Trek asseblief u hemp uit. Re---- y--- t--!
Lê asseblief op die ondersoektafel. Li- d--- o- t-- e-------- t----.
U bloeddruk is in die haak. Yo-- b---- p------- i- o---.
   
Ek gaan u ’n inspuiting gee. I w--- g--- y-- a- i--------.
Ek gaan u tablette gee. I w--- g--- y-- s--- p----.
Ek gaan u ’n voorskrif vir die apteek gee. I a- g----- y-- a p----------- f-- t-- p-------.