Afrikaans » Engels UK   By die poskantoor


59 [nege en vyftig]

By die poskantoor

-

59 [fifty-nine]

At the post office

59 [nege en vyftig]

By die poskantoor

-

59 [fifty-nine]

At the post office

Klik om die teks te sien:   
AfrikaansEnglish UK
Waar is die naaste poskantoor? Wh--- i- t-- n------ p--- o-----?
Is dit ver tot die naaste poskantoor? Is t-- p--- o----- f-- f--- h---?
Waar is die naaste posbus? Wh--- i- t-- n------ m--- b--?
   
Ek het ’n paar seëls nodig. I n--- a c----- o- s-----.
Vir ’n poskaart en ’n brief. Fo- a c--- a-- a l-----.
Hoeveel is die posgeld na Amerika? Ho- m--- i- t-- p------ t- A------?
   
Hoe swaar is die pakkie? Ho- h---- i- t-- p------?
Kan ek dit per lugpos stuur? Ca- I s--- i- b- a-- m---?
Hoe lank sal dit neem om daar te kom? Ho- l--- w--- i- t--- t- g-- t----?
   
Waar kan ek ’n oproep maak? Wh--- c-- I m--- a c---?
Waar is die naaste telefoonhokkie? Wh--- i- t-- n------ t-------- b----?
Het u telefoonkaarte? Do y-- h--- c------ c----?
   
Het u ’n telefoonboek? Do y-- h--- a t-------- d--------?
Ken u die areakode vir Oostenryk? Do y-- k--- t-- a--- c--- f-- A------?
Net ’n oomblik, ek kyk gou. On- m------ I--- l--- i- u-.
   
Die lyn is altyd beset. Th- l--- i- a----- b---.
Watter nommer het u geskakel? Wh--- n----- d-- y-- d---?
U moet eers die nul druk! Yo- h--- t- d--- a z--- f----!