Afrikaans » Engels UK   Vrae vra 2


63 [drie en sestig]

Vrae vra 2

-

63 [sixty-three]

Asking questions 2

63 [drie en sestig]

Vrae vra 2

-

63 [sixty-three]

Asking questions 2

Klik om die teks te sien:   
AfrikaansEnglish UK
Ek het ’n stokperdjie. I h--- a h----.
Ek speel tennis. I p--- t-----.
Waar is ’n tennisbaan? Wh--- i- t-- t----- c----?
   
Het jy ’n stokperdjie? Do y-- h--- a h----?
Ek speel sokker. I p--- f------- / s----- (a-.).
Waar is ’n sokkerveld? Wh--- i- t-- f------- / s----- (a-.) f----?
   
My arm is seer. My a-- h----.
My voet en my hand is ook seer. My f--- a-- h--- a--- h---.
Waar is ’n dokter? Is t---- a d-----?
   
Ek het ’n motor. I h--- a c-- / a- a---------.
Ek het ook ’n motorfiets. I a--- h--- a m---------.
Waar is ’n parkeerarea? Wh--- c---- I p---?
   
Ek het ’n trui. I h--- a s------.
Ek het ook ’n baadjie en ’n paar jeans. I a--- h--- a j----- a-- a p--- o- j----.
Waar is die wasmasjien? Wh--- i- t-- w------ m------?
   
Ek het ’n bord. I h--- a p----.
Ek het ’n mes, ’n vurk en ’n lepel. I h--- a k----- a f--- a-- a s----.
Waar is die sout en peper? Wh--- i- t-- s--- a-- p-----?