Afrikaans » Engels UK   Ontkenning 1


64 [vier en sestig]

Ontkenning 1

-

64 [sixty-four]

Negation 1

64 [vier en sestig]

Ontkenning 1

-

64 [sixty-four]

Negation 1

Klik om die teks te sien:   
AfrikaansEnglish UK
Ek verstaan nie die woord nie. I d---- u--------- t-- w---.
Ek verstaan nie die sin nie. I d---- u--------- t-- s-------.
Ek verstaan nie die betekenis nie. I d---- u--------- t-- m------.
   
die onderwyser th- t-----r
Verstaan u die onderwyser? Do y-- u--------- t-- t------?
Ja, ek verstaan hom goed. Ye-- I u--------- h-- w---.
   
die onderwyseres th- t-----r
Verstaan u die onderwyseres? Do y-- u--------- t-- t------?
Ja, ek verstaan haar goed. Ye-- I u--------- h-- w---.
   
die mense th- p----e
Verstaan u die mense? Do y-- u--------- t-- p-----?
Nee, ek verstaan hulle nie so goed nie. No- I d---- u--------- t--- s- w---.
   
die vriendin th- g--------d
Het u ’n vriendin? Do y-- h--- a g---------?
Ja, ek het. Ye-- I d-.
   
die dogter th- d------r
Het u ’n dogter? Do y-- h--- a d-------?
Nee, ek het nie. No- I d----.