Afrikaans » Engels UK   Ontkenning 2


65 [vyf en sestig]

Ontkenning 2

-

65 [sixty-five]

Negation 2

65 [vyf en sestig]

Ontkenning 2

-

65 [sixty-five]

Negation 2

Klik om die teks te sien:   
AfrikaansEnglish UK
Is die ring duur? Is t-- r--- e--------?
Nee, dit kos maar net eenhonderd Euro. No- i- c---- o--- o-- h------ E----.
Maar ek het net vyftig. Bu- I h--- o--- f----.
   
Is jy al klaar? Ar- y-- f-------?
Nee, nog nie. No- n-- y--.
Maar ek sal binnekort klaar wees. Bu- I--- b- f------- s---.
   
Wil jy nog sop hê? Do y-- w--- s--- m--- s---?
Nee, ek wil nie meer hê nie. No- I d---- w--- a------.
Maar nog ’n roomys. Bu- a------ i-- c----.
   
Woon jy al lank hier? Ha-- y-- l---- h--- l---?
Nee, nog net ’n maand. No- o--- f-- a m----.
Maar ek ken al baie mense. Bu- I a------ k--- a l-- o- p-----.
   
Gaan jy môre huis toe ry? Ar- y-- d------ h--- t-------?
Nee, eers oor die naweek. No- o--- o- t-- w------.
Maar ek kom reeds Sondag terug. Bu- I w--- b- b--- o- S-----.
   
Is jou dogter reeds ’n volwassene? Is y--- d------- a- a----?
Nee, sy is nog net sewentien. No- s-- i- o--- s--------.
Maar sy het alreeds ’n kêrel. Bu- s-- a------ h-- a b--------.