Afrikaans » Engels UK   Besitlike voornaamwoorde 2


67 [sewe en sestig]

Besitlike voornaamwoorde 2

-

67 [sixty-seven]

Possessive pronouns 2

67 [sewe en sestig]

Besitlike voornaamwoorde 2

-

67 [sixty-seven]

Possessive pronouns 2

Klik om die teks te sien:   
AfrikaansEnglish UK
die bril th- g-----s
Hy het sy bril vergeet. He h-- f-------- h-- g------.
Waar het hy sy bril gelos? Wh--- h-- h- l--- h-- g------?
   
die horlosie th- c---k
Sy horlosie is stukkend. Hi- c---- i---- w------.
Die horlosie hang teen die muur. Th- c---- h---- o- t-- w---.
   
die paspoort th- p------t
Hy het sy paspoort verloor. He h-- l--- h-- p-------.
Waar is sy paspoort dan? Wh--- i- h-- p------- t---?
   
hulle – hulle th-- – t---r
Die kinders kan nie hulle ouers vind nie. Th- c------- c----- f--- t---- p------.
Maar daar kom hulle ouers nou! He-- c--- t---- p------!
   
u – u yo- – y--r
Hoe was u reis, Meneer Müller? Ho- w-- y--- t---- M-. M-----?
Waar is u vrou, Meneer Müller? Wh--- i- y--- w---- M-. M-----?
   
u – u yo- – y--r
Hoe was u reis, mevrou Schmidt? Ho- w-- y--- t---- M--. S----?
Waar is u man, mevrou Schmidt? Wh--- i- y--- h------- M--. S----?