Afrikaans » Engels UK   nodig het – wil


69 [nege en sestig]

nodig het – wil

-

69 [sixty-nine]

to need – to want to

69 [nege en sestig]

nodig het – wil

-

69 [sixty-nine]

to need – to want to

Klik om die teks te sien:   
AfrikaansEnglish UK
Ek het ’n bed nodig. I n--- a b--.
Ek wil slaap. I w--- t- s----.
Is hier ’n bed? Is t---- a b-- h---?
   
Ek het ’n lamp nodig. I n--- a l---.
Ek wil lees. I w--- t- r---.
Is hier ’n lamp? Is t---- a l--- h---?
   
Ek het ’n telefoon nodig. I n--- a t--------.
Ek wil bel. I w--- t- m--- a c---.
Is hier ’n telefoon? Is t---- a t-------- h---?
   
Ek het ’n kamera nodig. I n--- a c-----.
Ek wil foto‘s neem. I w--- t- t--- p----------.
Is hier ’n kamera? Is t---- a c----- h---?
   
Ek het ’n rekenaar nodig. I n--- a c-------.
Ek wil ’n e-pos stuur. I w--- t- s--- a- e----.
Is hier ’n rekenaar? Is t---- a c------- h---?
   
Ek het ’n pen nodig. I n--- a p--.
Ek wil iets skryf. I w--- t- w---- s--------.
Is hier ’n blad papier en ’n pen? Is t---- a s---- o- p---- a-- a p-- h---?