Afrikaans » Engels UK   om iets te moet


72 [twee en sewentig]

om iets te moet

-

72 [seventy-two]

to have to do something / must

72 [twee en sewentig]

om iets te moet

-

72 [seventy-two]

to have to do something / must

Klik om die teks te sien:   
AfrikaansEnglish UK
moet mu-t
Ek moet die brief pos. I m--- p--- t-- l-----.
Ek moet die hotel betaal. I m--- p-- t-- h----.
   
Jy moet vroeg opstaan. Yo- m--- g-- u- e----.
Jy moet baie werk. Yo- m--- w--- a l--.
Jy moet stiptelik wees. Yo- m--- b- p-------.
   
Hy moet brandstof kry. He m--- f--- / g-- p----- / g-- g-- (a-.).
Hy moet die motor herstel. He m--- r----- t-- c--.
Hy moet die motor was. He m--- w--- t-- c--.
   
Sy moet inkopies doen. Sh- m--- s---.
Sy moet die woonstel skoonmaak. Sh- m--- c---- t-- a--------.
Sy moet die wasgoed was. Sh- m--- w--- t-- c------.
   
Ons moet onmiddelik skool toe gaan. We m--- g- t- s----- a- o---.
Ons moet onmiddelik werk toe gaan. We m--- g- t- w--- a- o---.
Ons moet onmiddelik dokter toe gaan. We m--- g- t- t-- d----- a- o---.
   
Julle moet wag vir die bus. Yo- m--- w--- f-- t-- b--.
Julle moet wag vir die trein. Yo- m--- w--- f-- t-- t----.
Julle moet wag vir die taxi. Yo- m--- w--- f-- t-- t---.