Afrikaans » Engels UK   vir iets vra


74 [vier en sewentig]

vir iets vra

-

74 [seventy-four]

asking for something

74 [vier en sewentig]

vir iets vra

-

74 [seventy-four]

asking for something

Klik om die teks te sien:   
AfrikaansEnglish UK
Kan u my hare sny? Ca- y-- c-- m- h---?
Nie te kort nie, asseblief. No- t-- s----- p-----.
’n Bietjie korter, asseblief. A b-- s------- p-----.
   
Kan u die foto’s ontwikkel? Ca- y-- d------ t-- p-------?
Die foto’s is op die kompakskyf (CD). Th- p------- a-- o- t-- C-.
Die foto’s is in die kamera. Th- p------- a-- i- t-- c-----.
   
Kan u die horlosie regmaak? Ca- y-- f-- t-- c----?
Die glas is stukkend. Th- g---- i- b-----.
Die battery is pap. Th- b------ i- d--- / e----.
   
Kan u die hemp stryk? Ca- y-- i--- t-- s----?
Kan u die broek skoonmaak? Ca- y-- c---- t-- p---- / t-------?
Kan u die skoene regmaak? Ca- y-- f-- t-- s----?
   
Kan u vir my ’n vuurhoutjie / aansteker leen? Do y-- h--- a l----?
Het u vuurhoutjies of ’n sigaretaansteker? Do y-- h--- a m---- o- a l------?
Het u ’n asbak? Do y-- h--- a- a------?
   
Rook u sigare? Do y-- s---- c-----?
Rook u sigarette? Do y-- s---- c---------?
Rook u pyp? Do y-- s---- a p---?