Afrikaans » Engels UK   iets regverdig 2


76 [ses en sewentig]

iets regverdig 2

-

76 [seventy-six]

giving reasons 2

76 [ses en sewentig]

iets regverdig 2

-

76 [seventy-six]

giving reasons 2

Klik om die teks te sien:   
AfrikaansEnglish UK
Waarom het jy nie gekom nie? Wh- d----- y-- c---?
Ek was siek. I w-- i--.
Ek het nie gekom nie omdat ek siek was. I d----- c--- b------ I w-- i--.
   
Waarom het sy nie gekom nie? Wh- d----- s-- c---?
Sy was moeg. Sh- w-- t----.
Sy het nie gekom nie omdat sy moeg was. Sh- d----- c--- b------ s-- w-- t----.
   
Waarom het hy nie gekom nie? Wh- d----- h- c---?
Hy was nie geïnteresseerd nie. He w----- i---------.
Hy het nie gekom nie want hy was nie geïnteresseerd nie. He d----- c--- b------ h- w----- i---------.
   
Waarom het julle nie gekom nie? Wh- d----- y-- c---?
Ons motor is stukkend. Ou- c-- i- d------.
Ons het nie gekom nie omdat ons motor stukkend is. We d----- c--- b------ o-- c-- i- d------.
   
Waarom het die mense nie gekom nie? Wh- d----- t-- p----- c---?
Hulle het die trein verpas. Th-- m----- t-- t----.
Hulle het nie gekom nie omdat hulle die trein verpas het. Th-- d----- c--- b------ t--- m----- t-- t----.
   
Waarom het jy nie gekom nie? Wh- d----- y-- c---?
Ek mag nie. I w-- n-- a------ t-.
Ek het nie gekom nie omdat ek nie mag nie. I d----- c--- b------ I w-- n-- a------ t-.