Afrikaans » Engels UK   iets regverdig 3


77 [sewe en sewentig]

iets regverdig 3

-

77 [seventy-seven]

giving reasons 3

77 [sewe en sewentig]

iets regverdig 3

-

77 [seventy-seven]

giving reasons 3

Klik om die teks te sien:   
AfrikaansEnglish UK
Waarom eet u nie die koek nie? Wh- a----- y-- e----- t-- c---?
Ek moet gewig verloor. I m--- l--- w-----.
Ek eet dit nie omdat ek gewig moet verloor. I’- n-- e----- i- b------ I m--- l--- w-----.
   
Waarom drink u nie die bier nie? Wh- a----- y-- d------- t-- b---?
Ek moet nog bestuur. I h--- t- d----.
Ek drink dit nie omdat ek nog moet bestuur. I’- n-- d------- i- b------ I h--- t- d----.
   
Waarom drink jy nie die koffie nie? Wh- a----- y-- d------- t-- c-----?
Dit is koud. It i- c---.
Ek drink dit nie omdat dit koud is. I’- n-- d------- i- b------ i- i- c---.
   
Waarom drink jy nie die tee nie? Wh- a----- y-- d------- t-- t--?
Ek het nie suiker nie. I h--- n- s----.
Ek drink dit nie omdat ek nie suiker het nie. I’- n-- d------- i- b------ I d---- h--- a-- s----.
   
Waarom eet u nie die sop nie? Wh- a----- y-- e----- t-- s---?
Ek het dit nie bestel nie. I d----- o---- i-.
Ek eet dit nie omdat ek dit nie bestel het nie. I’- n-- e----- i- b------ I d----- o---- i-.
   
Waarom eet u nie die vleis nie? Wh- d---- y-- e-- t-- m---?
Ek is ’n vegetariër. I a- a v---------.
Ek eet dit nie omdat ek ’n vegetariër is. I’- n-- e----- i- b------ I a- a v---------.