Afrikaans » Engels UK   Byvoeglike naamwoorde 2


79 [nege en sewentig]

Byvoeglike naamwoorde 2

-

79 [seventy-nine]

Adjectives 2

79 [nege en sewentig]

Byvoeglike naamwoorde 2

-

79 [seventy-nine]

Adjectives 2

Klik om die teks te sien:   
AfrikaansEnglish UK
Ek dra ’n blou rok. I a- w------ a b--- d----.
Ek dra ’n rooi rok. I a- w------ a r-- d----.
Ek dra ’n groen rok. I a- w------ a g---- d----.
   
Ek koop ’n swart sak. I’- b----- a b---- b--.
Ek koop ’n bruin sak. I’- b----- a b---- b--.
Ek koop ’n wit sak. I’- b----- a w---- b--.
   
Ek het ’n nuwe motor nodig. I n--- a n-- c--.
Ek het ’n vinnige motor nodig. I n--- a f--- c--.
Ek het ’n gerieflike motor nodig. I n--- a c---------- c--.
   
Daar bo woon ’n ou vrou. An o-- l--- l---- a- t-- t--.
Daar bo woon ’n dik / vet vrou. A f-- l--- l---- a- t-- t--.
Daar onder woon ’n nuuskierige vrou. A c------ l--- l---- b----.
   
Ons gaste was gawe mense. Ou- g----- w--- n--- p-----.
Ons gaste was hoflike / beleefde mense. Ou- g----- w--- p----- p-----.
Ons gaste was interessante mense. Ou- g----- w--- i---------- p-----.
   
Ek het liewe kinders. I h--- l----- c-------.
Maar die bure het stoute kinders. Bu- t-- n--------- h--- n------ c-------.
Is u kinders soet? Ar- y--- c------- w--- b------?