Afrikaans » Engels UK   Byvoeglike naamwoorde 3


80 [tagtig]

Byvoeglike naamwoorde 3

-

80 [eighty]

Adjectives 3

80 [tagtig]

Byvoeglike naamwoorde 3

-

80 [eighty]

Adjectives 3

Klik om die teks te sien:   
AfrikaansEnglish UK
Sy het ’n hond. Sh- h-- a d--.
Die hond is groot. Th- d-- i- b--.
Sy het ’n groot hond. Sh- h-- a b-- d--.
   
Sy het ’n huis. Sh- h-- a h----.
Die huis is klein. Th- h---- i- s----.
Sy het ’n klein huis. Sh- h-- a s---- h----.
   
Hy woon in ’n hotel. He i- s------ i- a h----.
Die hotel is goedkoop. Th- h---- i- c----.
Hy woon in ’n goedkoop hotel. He i- s------ i- a c---- h----.
   
Hy het ’n motor / kar. He h-- a c--.
Die motor is duur. Th- c-- i- e--------.
Hy het ’n duur motor. He h-- a- e-------- c--.
   
Hy lees ’n roman. He r---- a n----.
Die roman is vervelig. Th- n---- i- b-----.
Hy lees ’n vervelige roman. He i- r------ a b----- n----.
   
Sy kyk ’n rolprent. Sh- i- w------- a m----.
Die rolprent is spannend. Th- m---- i- e-------.
Sy kyk ’n spannende rolprent. Sh- i- w------- a- e------- m----.