Afrikaans » Engels UK   Verlede tyd 1


81 [een en tagtig]

Verlede tyd 1

-

81 [eighty-one]

Past tense 1

81 [een en tagtig]

Verlede tyd 1

-

81 [eighty-one]

Past tense 1

Klik om die teks te sien:   
AfrikaansEnglish UK
skryf to w---e
Hy het ’n brief geskryf. He w---- a l-----.
En sy het ’n kaartjie geskryf. An- s-- w---- a c---.
   
lees to r--d
Hy het ’n tydskrif gelees. He r--- a m-------.
En sy het ’n boek gelees. An- s-- r--- a b---.
   
neem / vat to t--e
Hy het ’n sigaret geneem. He t--- a c--------.
Sy het ’n stuk sjokolade geneem. Sh- t--- a p---- o- c--------.
   
Hy was ontrou, maar sy was getrou. He w-- d-------- b-- s-- w-- l----.
Hy was lui, maar sy was fluks. He w-- l---- b-- s-- w-- h-----------.
Hy was arm, maar sy was ryk. He w-- p---- b-- s-- w-- r---.
   
Hy het geen geld nie, net skuld. He h-- n- m----- o--- d----.
Hy het geen geluk nie, net slegte geluk. He h-- n- l---- o--- b-- l---.
Hy het geen sukses nie, net terugslae. He h-- n- s------- o--- f------.
   
Hy was nie tevrede nie, maar ontevrede. He w-- n-- s--------- b-- d-----------.
Hy was nie gelukkig nie, maar ongelukkig. He w-- n-- h----- b-- s--.
Hy was nie aangenaam nie, maar onaangenaam. He w-- n-- f-------- b-- u---------.