Afrikaans » Engels UK   Verlede tyd 2


82 [twee en tagtig]

Verlede tyd 2

-

82 [eighty-two]

Past tense 2

82 [twee en tagtig]

Verlede tyd 2

-

82 [eighty-two]

Past tense 2

Klik om die teks te sien:   
AfrikaansEnglish UK
Moes jy ’n ambulans bel? Di- y-- h--- t- c--- a- a--------?
Moes jy die dokter bel? Di- y-- h--- t- c--- t-- d-----?
Moes jy die polisie bel? Di- y-- h--- t- c--- t-- p-----?
   
Het u die telefoonnommer? Ek het dit netnou nog gehad. Do y-- h--- t-- t-------- n-----? I h-- i- j--- n--.
Het u die adres? Ek het dit netnou nog gehad. Do y-- h--- t-- a------? I h-- i- j--- n--.
Het u die stadskaart? Ek het dit netnou nog gehad. Do y-- h--- t-- c--- m--? I h-- i- j--- n--.
   
Het hy betyds gekom? Hy kon nie betyds kom nie. Di- h- c--- o- t---? H- c---- n-- c--- o- t---.
Het hy die weg gevind? Hy kon nie die weg vind nie. Di- h- f--- t-- w--? H- c---- n-- f--- t-- w--.
Het hy jou verstaan? Hy kon my nie verstaan nie. Di- h- u--------- y--? H- c---- n-- u--------- m-.
   
Waarom kon jy nie betyds kom nie? Wh- c---- y-- n-- c--- o- t---?
Waarom kon jy nie die weg vind nie? Wh- c---- y-- n-- f--- t-- w--?
Waarom kon jy hom nie verstaan nie? Wh- c---- y-- n-- u--------- h--?
   
Ek kon nie betyds wees nie, omdat daar nie ’n bus was nie. I c---- n-- c--- o- t--- b------ t---- w--- n- b----.
Ek kon nie die weg vind nie, omdat ek nie ’n kaart gehad het nie. I c---- n-- f--- t-- w-- b------ I h-- n- c--- m--.
Ek kon hom nie verstaan nie omdat die musiek so hard was. I c---- n-- u--------- h-- b------ t-- m---- w-- s- l---.
   
Ek moes ’n taxi neem. I h-- t- t--- a t---.
Ek moes ’n stadskaart koop. I h-- t- b-- a c--- m--.
Ek moes die radio afskakel. I h-- t- s----- o-- t-- r----.