Afrikaans » Engels UK   Verlede tyd van modale werkwoorde 1


87 [sewe en tagtig]

Verlede tyd van modale werkwoorde 1

-

87 [eighty-seven]

Past tense of modal verbs 1

87 [sewe en tagtig]

Verlede tyd van modale werkwoorde 1

-

87 [eighty-seven]

Past tense of modal verbs 1

Klik om die teks te sien:   
AfrikaansEnglish UK
Ons moes die blomme natgooi. We h-- t- w---- t-- f------.
Ons moes die woonstel opruim. We h-- t- c---- t-- a--------.
Ons moes die skottelgoed was. We h-- t- w--- t-- d-----.
   
Moes julle die rekening betaal? Di- y-- h--- t- p-- t-- b---?
Moes julle ’n ingangsfooi betaal? Di- y-- h--- t- p-- a- e------- f--?
Moes julle ’n boete betaal? Di- y-- h--- t- p-- a f---?
   
Wie moes afskeid neem? Wh- h-- t- s-- g------?
Wie moes vroeg huis toe gaan? Wh- h-- t- g- h--- e----?
Wie moes hierdie trein neem? Wh- h-- t- t--- t-- t----?
   
Ons wou nie lank bly nie. We d-- n-- w--- t- s--- l---.
Ons wou niks drink nie. We d-- n-- w--- t- d---- a-------.
Ons wou nie pla nie. We d-- n-- w--- t- d------ y--.
   
Ek wou nou nou net ’n oproep maak. I j--- w----- t- m--- a c---.
Ek wou ’n taxi bel. I j--- w----- t- c--- a t---.
Ek wou eintlik huis toe bestuur het. Ac------ I w----- t- d---- h---.
   
Ek dag / dog / het gedink jy wou jou vrou bel. I t------ y-- w----- t- c--- y--- w---.
Ek dag / dog / het gedink jy wou die inligtingstoonbank bel. I t------ y-- w----- t- c--- i----------.
Ek dag / dog / het gedink jy wou ’n pizza bestel. I t------ y-- w----- t- o---- a p----.