Afrikaans » Engels UK   Imperatief 1


89 [nege en tagtig]

Imperatief 1

-

89 [eighty-nine]

Imperative 1

89 [nege en tagtig]

Imperatief 1

-

89 [eighty-nine]

Imperative 1

Klik om die teks te sien:   
AfrikaansEnglish UK
Jy is so lui – moet nie so lui wees nie! Yo- a-- s- l--- – d---- b- s- l---!
Jy slaap so lank – moet nie so lank slaap nie! Yo- s---- f-- s- l--- – d---- s---- s- l---!
Jy kom so laat – moet nie so laat kom nie! Yo- c--- h--- s- l--- – d---- c--- h--- s- l---!
   
Jy lag so hard – moet nie so hard lag nie! Yo- l---- s- l----- – d---- l---- s- l-----!
Jy praat so sag – moet nie so sag praat nie! Yo- s---- s- s----- – d---- s---- s- s-----!
Jy drink te veel – moet nie so baie drink nie! Yo- d---- t-- m--- – d---- d---- s- m---!
   
Jy rook te veel – moet nie so baie rook nie! Yo- s---- t-- m--- – d---- s---- s- m---!
Jy werk te veel – moet nie so baie werk nie! Yo- w--- t-- m--- – d---- w--- s- m---!
Jy ry te vinnig – moet nie so vinnig ry nie! Yo- d---- t-- f--- – d---- d---- s- f---!
   
Staan op, Meneer Müller! Ge- u-- M-. M-----!
Sit, Meneer Müller! Si- d---- M-. M-----!
Bly sit, Meneer Müller! Re---- s------ M-. M-----!
   
Wees geduldig! Be p------!
Neem u tyd! Ta-- y--- t---!
Wag ’n oomblik! Wa-- a m-----!
   
Wees versigtig! Be c------!
Wees betyds! Be p-------!
Moet nie dom wees nie! Do--- b- s-----!