Afrikaans » Engels UK   Imperatief 2


90 [negentig]

Imperatief 2

-

90 [ninety]

Imperative 2

90 [negentig]

Imperatief 2

-

90 [ninety]

Imperative 2

Klik om die teks te sien:   
AfrikaansEnglish UK
Skeer jouself! Sh---!
Was jouself! Wa-- y-------!
Kam jou hare! Co-- y--- h---!
   
Bel! Ca--!
Begin! Be---!
Hou op! St--!
   
Los dit! Le--- i-!
Sê dit! Sa- i-!
Koop dit! Bu- i-!
   
Moet nooit oneerlik wees nie! Ne--- b- d--------!
Moet nooit stout wees nie! Ne--- b- n------!
Moet nooit onbeskof wees nie! Ne--- b- i-------!
   
Wees altyd eerlik! Al---- b- h-----!
Wees altyd gaaf! Al---- b- n---!
Wees altyd hoflik / beleefd! Al---- b- p-----!
   
Mooi loop/ry! Ho-- y-- a----- h--- s-----!
Sien mooi na jouself om! Ta-- c--- o- y-------!
Besoek ons gou weer! Do v---- u- a---- s---!