Afrikaans » Engels UK   Bysinne met dat 2


92 [twee en negentig]

Bysinne met dat 2

-

92 [ninety-two]

Subordinate clauses: that 2

92 [twee en negentig]

Bysinne met dat 2

-

92 [ninety-two]

Subordinate clauses: that 2

Klik om die teks te sien:   
AfrikaansEnglish UK
Dit maak my kwaad dat jy snork. I’- a---- t--- y-- s----.
Dit maak my kwaad dat jy soveel bier drink. I’- a---- t--- y-- d---- s- m--- b---.
Dit maak my kwaad dat jy so laat kom. I’- a---- t--- y-- c--- s- l---.
   
Ek dink dat hy ’n dokter nodig het. I t---- h- n---- a d-----.
Ek dink dat hy siek is. I t---- h- i- i--.
Ek dink dat hy nou slaap. I t---- h- i- s------- n--.
   
Ons hoop dat hy met ons dogter trou. We h--- t--- h- m------ o-- d-------.
Ons hoop dat hy baie geld het. We h--- t--- h- h-- a l-- o- m----.
Ons hoop dat hy ’n miljoenêr is. We h--- t--- h- i- a m----------.
   
Ek het gehoor dat jou vrou ’n ongeluk gehad het. I h---- t--- y--- w--- h-- a- a-------.
Ek het gehoor dat sy in die hospitaal lê. I h---- t--- s-- i- i- t-- h-------.
Ek het gehoor dat jou kar afgeskryf is. I h---- t--- y--- c-- i- c--------- w------.
   
Ek is bly dat u gekom het. I’- h---- t--- y-- c---.
Ek is bly dat u belangstel. I’- h---- t--- y-- a-- i---------.
Ek is bly dat u die huis wil koop. I’- h---- t--- y-- w--- t- b-- t-- h----.
   
Ek is bevrees dat die laaste bus al weg is. I’- a----- t-- l--- b-- h-- a------ g---.
Ek is bevrees dat ons ’n taxi sal moet neem. I’- a----- w- w--- h--- t- t--- a t---.
Ek is bevrees dat ek geen geld by my het nie. I’- a----- I h--- n- m--- m----.