Afrikaans » Engels UK   Bysinne met of


93 [drie en negentig]

Bysinne met of

-

93 [ninety-three]

Subordinate clauses: if

93 [drie en negentig]

Bysinne met of

-

93 [ninety-three]

Subordinate clauses: if

Klik om die teks te sien:   
AfrikaansEnglish UK
Ek weet nie of hy my lief het nie. I d---- k--- i- h- l---- m-.
Ek weet nie of hy terugkom nie. I d---- k--- i- h---- c--- b---.
Ek weet nie of hy my sal bel nie. I d---- k--- i- h---- c--- m-.
   
Of hy my wel lief het? Ma--- h- d------ l--- m-?
Of hy wel terugkom? Ma--- h- w---- c--- b---?
Of hy my wel sal bel? Ma--- h- w---- c--- m-?
   
Ek wonder of hy aan my dink. I w----- i- h- t----- a---- m-.
Ek wonder of hy iemand anders het. I w----- i- h- h-- s------ e---.
Ek wonder of hy jok. I w----- i- h- l---.
   
Of hy wel aan my dink? Ma--- h- t----- o- m-?
Of hy wel iemand anders het? Ma--- h- h-- s------ e---?
Of hy wel die waarheid praat? Ma--- h- t---- m- t-- t----?
   
Ek twyfel of hy werklik van my hou. I d---- w------ h- r----- l---- m-.
Ek twyfel of hy vir my gaan skryf. I d---- w------ h---- w---- t- m-.
Ek twyfel of hy met my gaan trou. I d---- w------ h---- m---- m-.
   
Of hy wel werklik van my hou? Do-- h- r----- l--- m-?
Of hy wel vir my gaan skryf? Wi-- h- w---- t- m-?
Of hy wel met my gaan trou? Wi-- h- m---- m-?