Afrikaans » Engels UK   Voegwoorde 2


95 [vyf en negentig]

Voegwoorde 2

-

95 [ninety-five]

Conjunctions 2

95 [vyf en negentig]

Voegwoorde 2

-

95 [ninety-five]

Conjunctions 2

Klik om die teks te sien:   
AfrikaansEnglish UK
Van wanneer af werk sy nie meer nie? Si--- w--- i- s-- n- l----- w------?
Sedert haar troue? Si--- h-- m-------?
Ja, sy werk nie meer sedert sy getroud is nie. Ye-- s-- i- n- l----- w------ s---- s-- g-- m------.
   
Sedert sy getroud is, werk sy nie meer nie. Si--- s-- g-- m------- s---- n- l----- w------.
Sedert hulle mekaar ken, is hulle gelukkig. Si--- t--- h--- m-- e--- o----- t--- a-- h----.
Sedert hulle kinders het, gaan hulle selde uit. Si--- t--- h--- h-- c-------- t--- r----- g- o--.
   
Wanneer bel sy? Wh-- d--- s-- c---?
Tydens die rit? Wh-- d------?
Ja, terwyl sy bestuur. Ye-- w--- s-- i- d------.
   
Sy bel terwyl sy bestuur. Sh- c---- w---- s-- d-----.
Sy kyk televisie terwyl sy stryk. Sh- w------ T- w---- s-- i----.
Sy luister na musiek terwyl sy haar huiswerk doen. Sh- l------ t- m---- w---- s-- d--- h-- w---.
   
Ek kan niks sien as ek nie ’n bril dra nie. I c---- s-- a------- w--- I d---- h--- g------.
Ek verstaan niks as die musiek so hard is nie. I c---- u--------- a------- w--- t-- m---- i- s- l---.
Ek ruik niks as ek ’n loopneus het nie. I c---- s---- a------- w--- I h--- a c---.
   
Ons sal ’n taxi neem as dit reën. We--- t--- a t--- i- i- r----.
Ons gaan om die wêreld reis as ons die lotto wen. We--- t----- a----- t-- w---- i- w- w-- t-- l------.
Ons gaan begin eet as hy nie binnekort kom nie. We--- s---- e----- i- h- d------ c--- s---.