Afrikaans » Engels UK   Voegwoorde 3


96 [ses en negentig]

Voegwoorde 3

-

96 [ninety-six]

Conjunctions 3

96 [ses en negentig]

Voegwoorde 3

-

96 [ninety-six]

Conjunctions 3

Klik om die teks te sien:   
AfrikaansEnglish UK
Ek staan op sodra die wekker lui. I g-- u- a- s--- a- t-- a---- r----.
Ek word moeg sodra ek moet leer. I b----- t---- a- s--- a- I h--- t- s----.
Ek gaan ophou werk sodra ek 60 is. I w--- s--- w------ a- s--- a- I a- 60.
   
Wanneer gaan jy bel? Wh-- w--- y-- c---?
Sodra ek ’n kansie het. As s--- a- I h--- a m-----.
Hy sal bel sodra hy tyd het. He--- c---- a- s--- a- h- h-- a l----- t---.
   
Hoe lank gaan u werk? Ho- l--- w--- y-- w---?
Ek sal werk so lank as wat ek kan. I’-- w--- a- l--- a- I c--.
Ek sal werk so lank as wat ek gesond is. I’-- w--- a- l--- a- I a- h------.
   
Hy lê in die bed in plaas daarvan dat hy werk. He l--- i- b-- i------ o- w------.
Sy lees die koerant in plaas daarvan dat sy kook. Sh- r---- t-- n-------- i------ o- c------.
Hy sit in die kroeg in plaas daarvan dat hy huis toe gaan. He i- a- t-- b-- i------ o- g---- h---.
   
Sover ek weet, woon hy hier. As f-- a- I k---- h- l---- h---.
Sover ek weet, is sy vrou siek. As f-- a- I k---- h-- w--- i- i--.
Sover ek weet, is hy werkloos. As f-- a- I k---- h- i- u---------.
   
Ek het verslaap, andersins sou ek betyds gewees het. I o--------- o-------- I-- h--- b--- o- t---.
Ek het die bus verpas, andersins sou ek betyds gewees het. I m----- t-- b--- o-------- I-- h--- b--- o- t---.
Ek het die pad nie gevind nie, andersins sou ek betyds gewees het. I d----- f--- t-- w-- / I g-- l---- o-------- I-- h--- b--- o- t---.